Ek het weer die voorreg gehad om die pragtige klein baba seuntjie Liam af te neem. Dit is hul inseening op Sondag die 6de April, en die fotos is geneem om dit vir altyd in tyd te kon vasvang.